Dienste:

Ons het slegs een erediens op 'n Sondag, wel om 9:00.  Kinder kerk tydens die erediens. Kategese na die diens 10:00 tot 11:00.

Bybelstudies: 

Benewens die Eredienste is daar Bybelstudies in die aftree oorde.

Heuwelsig: Woensdag middae om 15:00

La Vie: Donderdag oggende om 9:00

Protea: Donderdag middae om 15:30

Daar is ook Bybelstudiegroepe in die gemeente wat nuwe persone sal verwelkom.