KONFERENSIELOKALE:

Die Gemeente is dankbaar om te kan spog met goedtoegeruste konferensielokale. Hoewel dit ‘n integrale deel van die groter komplekse vorm, funksioneer dit apart van die ander bedrywighede wat hier plaasvind. Ons is seker dat ons fasiliteite in die oorgrote meerderheid van persone se behoeftes sal kan voorsien. Ons meld dit dat oorhoofseprojektors, blaaiborde, foto-kopieëring, lugversorging, wi-fi, gemaklike sitstoele met lessenaars en die beskikbaarheid van verversing wat vooraf gereël word, nog meer waarde aan konferensies sal toevoeg

Veilige parkering binne die terrein. 

Vir meer besonderhede, kontak asb  Alta Cloete - 012 664 4725 kantoor@nglyttelton.org.za

 


Konferensie kwotasie vorm
 
 
   
 

Kies een van die pakette: 

   
 
     
  Klasiek
  Standaard
  Vol dag
  Halfdag
  Aantal persone
  Spyseniering
  Koffie en tee
  1ste vloer–25-30 mense
  Direksie kamer–8 mense
  Grond vloer–25-30 mense
  Uitstallings area
     
  Naam en Van :
 
   
  Kontak nommer :
 
   
  Email address:
 
   
 
Security Check: