Ons Bidure vind plaas in die verskeie aftree oorde. Ds Yolande Steenkamp (071 673 6732) is die koordineerder vir die Gouejare bidure.

Woensdae:  Biduur/Bybelstudie Heuwelsig  15:00

Donderdae: Biduur/Bybelstudie La Vie om 09:00 en Protea om 15:30.

U kan die Kerkkantoor kontak vir addisionele inligting oor Bidure op ander plekke. 012 664 4725