Vrouebediening: Christelle Korf 012 6620732 of 0725983756
Verdere bediening: Geestelike bediening van vroue deur middel van byeenkomste, sprekers, byeenkomste van vroue van spesifieke temas oggende of aande.
In die portale is klein botteltjies in mandjies wat u kan neem, die doel is om u kleingeld daarin te sit, terug te bring en weer in die mandjies te plaas. Daarmee kan elk bydra tot die aanvulling
van die vrouebediening fondse, verder is daar houtkissies in die voorportaal vir n maandelikse donasie ook vir die vrouebediening