KONFERENSIE LOKALE EN SAAL TE HUUR
Die Gemeente is dankbaar om te kan spog met goedtoegeruste konferensie lokale. Hoewel dit ‘n integrale deel van die groter komplekse vorm, funksioneer dit apart van die ander bedrywighede wat hier plaasvind. Ons is seker dat ons fasiliteite in die oorgrote meerderheid van persone se behoeftes sal kan voorsien. Ons meld dit dat oorhoofse projektors, blaaiborde, foto-kopieëring, lugversorging, wi-fi, gemaklike sitstoele met lessenaars en die beskikbaarheid van verversing wat vooraf gereël word, nog meer waarde aan konferensies sal toevoeg
Veilige parkering binne die terrein.
Vir meer besonderhede, kontak asb Madelein Dreyer by 012 664 4725 of by kantoor@nglyttelton.org.za Kantoor ure: 08h30 - 15h00
Kleiner lokaal