99 Burger

26 Woonstelle in die rustige omgewing van Lyttelton is in twee afsonderlike geboue gehuisves met 'n groen ruimte tussen hulle. Die twee geboue bestaan uit 'n gebou van 2 verdiepings en 'n gebou van 3 verdiepings agter die eerste gebou.

Die ontwerp verseker dat die maksimum natuurlike lig om die binneruimtes te vul en die drieverdiepinggebou sal nie donker wees nie.

Songeisers en LED- beligting is gebruik om die gebou erergie-doeltreffend te maak. Elke eenheid het 'n voorafbetaalde elektrisiteits stelsel geinstalleer.

Die woonstelle bied 'n "bachelor" of tweeslaapkamer-eenheid, oopplan kombuis en leefarea,badkamer en 'n privaat onderdakbalkon. Elke eenheid het moderne en vars afwerkings en word bedien met 'n onderdak parkeerplek.

Die sentrale geleë eiendom bied:

  • Unitas-hospitaal - 1.4km
  • Centurion Hoërskool - 1.2km
  • Lyttelton Manor High school - 700m
  • Lyttelton Primary school - 1.3km
  • Laerskool Louis Leipoldt - 450 m?

'n Verskeidenheid dagsorg en kleuterskole om van te kies:

  • Voetstappies Kleuterskool -850m
  • Bambi Kleuterskool -1.2km
  • Inloco Parentis -600m

Loop afstand vanaf winkelsentrums en openbare vervoer.

Maklike toegang tot snelweë Ben Schoeman en N1

Kontak Bernice by 072 100 9597 

E-pos - 99burger@nglyttelton.org.za

 

 

 

 


2 - Slaapkamer woonstelle


Eenmans-Woontelle