Hier gaan dit aan noodbediening aan individue of gesinne in die gemeente of selfs buite die gemeente waar daar nood is, byv. gebrek aan 

lewensmiddele soos kos, klere, meubels, verblyf of vervoer. Jaap Gerenger is ook hier betrokke by tel no: 012 664 2667 of 083 308 9576