Doop:
As gemeente wil ons graag elke tree saam met jou huisgesin en kinders loop. Hierdie begin by die doop alreeds. Maak asseblief vroegtyding 'n afspraak met die predikant, wat op sy/haar beurt weer die nodige vooraf-reëlings met julle sal tref.
Jeug en Kategese:
Kontak gerus vir Marli Weyer 078 971 2207 in verband met enige navrae oor die jeug
Vrouebediening:
Kontak persoon: Christell Korf - 072 598 3756
Aksie 1 - Enkel lopende lidmate:
Kontak persoon: Jaap Gerenger 083 308 9576
Goue jare bediening:
Kontak persoon: Ds. Landi Botha 079 182 2387
CAD, dwelmafhanlikes, Maatskaplike nood bediening:
Kontak persoon Jaap Gerenger - 083 308 9576
CMR:(Christelike Maatskaplike Raad)
Kontak persoon : Christell Korf 072 598 3756
Media bediening:
Kontak Eugene van Niekerk - 083 251 8658
Koster:
Kontak gerus vir Dirk Roeloffze - 082 459 4285
Skriba:
Madelein Dreyer- 012 664 4725