Sentrumure.
- Akademie ure:
- Ma. – Do : 07:30 tot 13:30 - almal.
- Vry. Gr R tot 6 - 07:30 – 13:00 - almal
- Na skool is beskikbaar vir Akademie leerders tot stiptelik 17:00 in die middag teen 'n addisionele maandelikse koste van R800.00
- Akademie Gr R-7 is gesluit gedurende Skoolvakansies geen naskool.
- Kleuterskool:
- Ma - Vr 7:00 tot 17:30
- Kleuterskool is oop gedurende Skoolvakansies. Die Kleuters sluit slegs in Desember.