• Leerling ontvang hulp in Afrikaans (moet dus Afrikaans sprekend wees)  en Bybelonderrig is ‘n integrale vak in die kurrikulum. Musiek onderrig word ook aangebied. Kitaar en blokfluit en klavier as deel van die klasse.