Sentrum fooi - Lyttelton Akademie en Kleuterskool

Akademie: Gr R-7

Jaarlikse Registrasie: R2100 per jaar betaalbaar in Desember of maand van Inskrwying.

Maandfooi - R2100 vooruitbetaalbaar per maand oor 11 maande. 

Kleuters:

Jaarlikse Registrasie R450.00 

Maandelikse fooi vooruitbetaalbaar per maand R2100

Ouers voorsien gedeeltelik van die kos en doeke en baba se eie kos.

Skool verskaf broodjies en vrugte.

Impaq Program fooie vir Gr R tot 7 - direk betaalbaar aan Instansie (Impaq)  per akademiese jaar. Handboeke en leermateriaal word verskaf deur Impaq.  Ouers bestel en betaal direk aan Impaq en die handboeke word per courier na die Akademie gestuur. 

Stuur gerus 'n epos aan info@nglyttelton.org.za.