Die kleuterskool het Januarie 2018 geopen. Kleuters van 2 jaar af  is welkom.  Hulle sal liefdevol versorg word deur opgeleide personeel.  

Kleuters tot en met 5 jaar is welkom, 15 kinders in die groepie. 

* Christelike waardes

* Veilige en kindervriendelike omgewing

*  Onderwyseresse met kwaliteitervaring em kwalifikasies.

* Kindermusiek is deel van Kurrikulim

* Bekostigbare onderrig

* Voldagsorg.

Die sorg sal beskikbaar wees vanaf 7 soggens tot 17:30 smiddae, gedurende die week, dwarsdeur die jaar, kleuters sluit net in Desember vakansie. 

Vir meer inligting kontak asb:

Akademie kantoor 012 664 1008 / info@nglyttelton.org.za  7:30 tot 2 uur of kom loer gerus in.