Foto Galery
Lyttelton Akademie

 

 

 

2017 Leerders by die Akademie.

 

By die opening van die derde kwaartaal van Lyttelton Akademie, die leersentrum van die NG Gemeente Lyttelton! Ons het nou al 9 kinders! En n gesoute skoolhoof, mev Annelize Kay! Sterkte vir die nuwe kwartaal!