Foto Galery
Dapper Stapper 2017 - Ds Yolande

NG Lyttelton se Dapper Stappers hou kerk in die bos. Dankie aan almal vir 'n heerlike en verrykende dag. 19 Februarie 2017